BAIE MOOI SEE-UITSIG ERF, STAP AFSTAND!!
Hierdie is 'n baie besondere mooi, groot erf, wat reeds ontbos is! Die erf is teen 'n effense helling op 'n klein koppie geleë in 'n stil doodloopstraat.
Hier kan jy nie toe-gebou word nie! Sowat 1km vanaf die strand!