Monte Christo Erwe - Pragtige Uitsig!!!

Ref # 766533 : Monte Christo, Hartenbos, Western Cape

R 650,000

Property Alerts

Receive email alerts for properties matching your criteria.

Subscribe

Repayments

Calculate your monthly repayments on your home loan.

Bond Calculator

Property Details

Met die pragtige berg en see bekoring, die landelike omgewing, en vars lug kan elke dag gegroet word met die lieflike sonopkoms.

Mosselbaai is bekend vir die mees gematigste klimaat in die wereld na Hawaii. Monte Christo is ook baie sentraal gelee en met toegang na die hoof snelwee (N2 & R102) maak dit baie toeganklik.

Hartenbos is ongeveer 3,5km vanaf Monte Christo se ingangshek en Hartenbos se hoofstrand ongeveer 4,3km. Die naaste lughawe is ongeveer 30km vanaf Monte Christo en die naaste Hospitaal omtrent 11km in Mosselbaai.


Property Features

  • Property Type Vacant Land Residential
  • Stand Size 616.000 m2

Associated Costs

  • Rates & Taxes ± 550
  • Levy ± 540

Location