2 Bedroom House With 3 Flats

Ref # 1305623 : Kleinmond Central, Kleinmond, Western Cape

R 3,600,000

Property Alerts

Receive email alerts for properties matching your criteria.

Subscribe

Repayments

Calculate your monthly repayments on your home loan.

Bond Calculator

Property Details

HUIS WAT VERHURINGSGELEENTHEDE MET GOEIE INKOMSTES BIED: Die eiendom – met besigheidsregte – is gelee in die seelane naby die populere hawegebied met sy talle restaurante en interessante inloopwinkeltjies.

Dit kan nie beskryf word as ‘n alledaagse wooning nie, maar eerder as ‘n losieshuis bestaande uit ‘n eenslaapkamer(en-suite) woonstel, 'n tweeslaapkamer(en-suite)woonstel en ‘n bachelor woonstel EN dan die woonhuis self op die boonste vloer. Die gedeelte bestaan uit twee ruim slaapkamers, beide en-suite, ‘n oopplan moderne kombuis/sit-eetkamer asook ‘n braai/tv-kamer wat uitloop op ‘n groot stoep met pragtige uitsigte na die berge.Vir die gaste of loseerders is daar nog die verdere gerief van ‘n braai onder asook ‘n netjiese en veilige swembad. ‘n Dubbel garage asook voldoende parkering buite, rond die prentjie van hierdie 430 vk m woning af. (Daar is terloops ‘n groot tekort aan akkommodasie en verblyf in Kleinmond).

Besigtiging kan te enige tyd gereel word en ‘n billike aanbod sal altyd oorweeg word.

Since it is a buyers market, it is the perfect time now to view/evaluate this property and to let PROPERTY MONOPOLY assist you in making a fair offer.


Property Features

  • Property Type House
  • Beds 6
  • Bath 6
  • Garages 2
  • Pool Yes
  • Building Size 430m²
  • Stand Size 598.000 m2
  • Living Area 4
  • Study 1

Location