Uitstekende Waarde Vir Geld In Eco Estate

Ref # 894246 : Hartenbos Landgoed, Mossel Bay, Western Cape

Sold

R 2,280,000

Property Alerts

Receive email alerts for properties matching your criteria.

Subscribe

Property Details

Hierdie is een van die nuwer eenhede met oopplan leefareas, 'n pragtige nuwe kombuis en toegeboude braaikamer. Daar is 'n aparte opwaskamer. Daar is net 4 eenhede met 4 slaapkamers in die kompleks.

Die huis bied4 Kamers en 3 badkamers wat pragtig geteel is. 1 Garage asook 'n afdak. Toestemming kan verkry word om die afdak in 'n tweede garage te omskep. Daar is sprinkel besproeiing in die tuin.

Die kompleks het pragtige tuine wat instand gehou word. Die levy sluit geboue versekering, instandhouding en verf buite, asook tuine (en water vir die tuine) in.

Die kompleks is baie veilig met 'n toegangshek na die strand asook 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks.

24 uur Sekuriteit by hek.

Hierdie eenheid is baie goed geprys vir wat dit bied - 'n ware winskoop!


Property Features

  • Property Type Townhouse
  • Beds 4
  • Bath 3
  • Garages 1
  • Carports 1
  • Building Size 200m²
  • Living Area 2

Associated Costs

  • Rates & Taxes ± 400
  • Levy ± 1821

Location