Alleenmandaat - Spog Woongebied

Ref # 935932 : Hartenbos Heuwels, Hartenbos, Western Cape

Sold

R 1,880,000

Property Alerts

Receive email alerts for properties matching your criteria.

Subscribe

Property Details

KOOP DIREK VANAF ONTWIKKELAAR - GEEN HEREREGTE

Perfekte eiendom nou te koop.

Reeds omhein met 3 mure en vir die potensiele koper sal dit 'n voordeel wees. Die lieflike groen gras word binnekort gele!

Die eksklusiewe afwerkings is 'n ware lus vir die oog en die woonhuis kan dadelik geokkupeer word en dit bied ook 'n uitstekende verhurings inkomste geleentheid.

Die Ruim oopplan leefares, kombuis en binne braai spreek van geselligheid en kuiers.

2km vanaf die sake sentrum, skool en kerke.

SPRING VIR HIERDIE GELEENTHEID!


Property Features

  • Property Type House
  • Beds 3
  • Bath 2
  • Garages 2
  • Building Size 165m²
  • Stand Size 506.000 m2
  • Living Area 2

Associated Costs

  • Rates & Taxes ± 1010

Location