Karoodorp Huis Loop Afstand Strand Toe

Ref # 1126121 : Hartenbos Central, Hartenbos, Western Cape

Sold

R 1,735,000

Property Alerts

Receive email alerts for properties matching your criteria.

Subscribe

Property Details

Hierdie eiendom bied die perfekte geleentheid om dit te verander net soos jy wil. Die huis het GROOT potensiaal vir veranderinge. Die asbes kan maklik beklee word met pre-fab.

Die onderste vlak bied 'n dubbel motorhuis met 2 x eenman woonstelle wat elk sy eie stort, toilet en wasbak het.

Die boonstel vlak bied 'n sit kamer, 'n eet kamer, 'n kombuis met 3 slaap kamers en 'n badkamer.

Karoo dorp se huise kom selde in die mark en is gelee in die gewilde vakansie dorp Hartenbos, by die amphiteater en loop afstand na die die nuwe ATKV see front.

Kontak gerus vir meer inligting.


Property Features

  • Property Type House
  • Beds 5
  • Bath 3
  • Garages 2
  • Building Size 125m²
  • Stand Size 335.000 m2
  • Living Area 1

Associated Costs

  • Rates & Taxes ± 900
  • Levy ± 420

Location