Receive email alerts for properties matching your criteria.
Pragtige 3 slaapkamer huis reg op die Hartenbos Rivier. Groot oopplan kombuis en leefarea. Lekker vir die Somer Vakansie. Beskikbaar vir die hele Desember en Januarie skook vakansie. Geskik vir 'n gesin van 6.
Stap afstand na die strand!