This apartment boasts 2 bedrooms, 1 bathroom, open plan living area and a outside braai.
Ideal location close to the shopping centre.
Earn an extra income of rental opportunity.
Met die gewildheid van Hartenbos op die tuinroete van die pragtige kaap, raak die woonstelle al skaarser.
Hierdie woonstel bied sonnige onderdak stoep en geleentheid vir jaarlikse ekstra inkomste
Die bonus van hierdie woonstelblokke is dat elke woonstel 'n motorhuis het en die gerief van die hysbak.