Hierdie erf is geleë in die immer-gewilde Glentana, waar min skoon erwe meer beskikbaar en bekostigbaar is!
Die erf is redelik groot en is skuins na agter om met die regte boustyl 'n pragtige uitsig oor die oseaan te verseker!
Spring gou vir hierdie goed-geprysde juweel aan die voet van die berg en verseker vir jou 'n belegging vir die toekoms!