House For Sale, Glentana, Glentana

Ref # 830313 : Glentana, Glentana, Western Cape

R 3,945,000

Property Alerts

Receive email alerts for properties matching your criteria.

Subscribe

Repayments

Calculate your monthly repayments on your home loan.

Bond Calculator

Property Details

RUIM, FAMILIE WONING MET PRAGTIGE TUIN EN ASEMROWENDE SEE-UITSIG!

Hierdie huis met sy 5 slaapkamers en 3 badkamers, (2 en-suite) is 'n heerlike leefhuis met hope spasie, kuier en leefareas. Daar is ekstra's soos 'n kaggel, braai area, onderdak stoepe met lowergroen plante onder besproeing, 'n inloop spens, moderne glas buite deure wat die tuin binne-nooi en glasruite op die boonste dek wat beskerming bied teen die wind!

Daar is 'n aparte woonstel met 'n gróót oopplan leefarea, badkamer en kombuis. 'n Aparte ingang na die woonstel maak dit baie privaat, asook 'n dubbel garage, stoorkamer en onderdak parkering vir tot 3 motors, rond hierdie juweel van 'n plek goed af!


Property Features

  • Property Type House
  • Beds 6
  • Bath 3
  • Garages 2
  • Carports 2
  • Building Size 430m²
  • Stand Size 710.000 m2
  • Living Area 3
  • Study 1

Location