Apartment Sold, Bayview, Mossel Bay

Ref # 806452 : Bayview, Mossel Bay, Western Cape

Sold

R 1,800,000

Property Alerts

Receive email alerts for properties matching your criteria.

Subscribe

Property Details

LUUKSE DUPLEX NABY DIE STRAND

Nuut in die mark! Dubbel verdieping woonstel bied twee'n ruim leef areas met kombuis op die eerste vloer en 'n gaste toilet. Die twee leefares het 2 skuifdeure en veiligheids hekke wat oop skuif na 'n enorme groot noord front stoep waar mens heerlik kan kuier en braai met privaatheid.

Die boonste vloer bied 3 slaapkamers, 2 badkamers waarvan die hoofslaap kamer 'n en-suite het met slegs 'n stort, toilet en moderne wasbak. Al die vensters het wit aluminium rame.

Die motorhuis is omskep in nog 'n 4de kamer met 'n stort, toilet en wasbak met 'n skuifdeur. (Sodra die motorhuis se deur oop is) Omskep dit terug na 'n motorhuis om slegs die skuifdeur uit te haal.


Property Features

  • Property Type Apartment
  • Beds 4
  • Bath 3
  • Garages 1
  • Carports 1
  • Building Size 171m²
  • Living Area 2

Associated Costs

  • Rates & Taxes ± 600
  • Levy ± 750

Location